JOU TRUST

'n Inisiatief van die Helpende Hand Studietrust

Welkom by die Helpende Hand Studietrust veldtog blad!

Maak ‘n verskil deur ‘n volhoubare nalatenskap te laat deur middel van JOU TRUST!
Vat hande met die Helpende Hand Studietrust  om studente se studiedrome te verwesenlik.

JOU TRUST kan 'n student bemagtig!

Vul die onderstaande vorm in sodat ons met mekaar kan gesels...

Dit sal ons in staat stel om hande te kan vat en om 'n verskil in 'n verdienstelike Afrikaanse student se lewe te kan maak.

"*" indicates required fields

Naam en van*
Hoe het jy van ons gehoor?*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Donasies hou belastingvoordele in

Ons is 'n geregistreerde openbare weldaad-organisasie en ons is gemagtig in terme van Artikel 18(a) van die wet op inkomstebelasting om belasting voordelige kwitansies uit te reik vir donasies wat aan ons gemaak is.  Dit kan u in staat stel om tot 'n maksimum van 10% op belasting te spaar.

Redes waarom verskillende Trusts reeds die Studietrust ondersteun

JOU TRUST se doelstelling stem ooreen met die STUDIETRUST se visie om behoeftige, verdienstelike studente te bemagtig vir 'n volhoubare toekoms.

Deur Opleiding, Ontwikkeling en Opvoeding verbreek ons armoede.

 

Die Helpende Hand Studietrust se visiestelling "SEWE GENERASIES VAN HOOP GEGROND IN STUDIE", word ondersteun deur 'n platform van strukture, prosesse met kontoles en verhoudingsbou om volhoubare bestuur van kosbare fondse te verskeker. Daarom nooi ons JOU TRUST uit om ook 'n STUDIEFONDS te stig.

Die Studietrust is 'n geregistreerde openbare weldaad-organisasie wat aan potensiële TRUSTVENNOTE die vertroue gee dat voldoeningsvereistes in plek is volgens regulatoriese en bestuursraamwerke.

TRUSTEES wil graag ’n studiefonds bedryf en studente help maar hulle het doodeenvouding nie die kapasiteit of die tyd om dit te bestuur en administreer nie...

Die STUDIETRUST fasiliteer die behoeftes, belange en prioriteite van ons TRUSTVENNOTE deur visie en doelwitbelyning.

KLIEK HIER OM MEER UIT TE VIND OOR DIE STUDIETRUST.

KLIEK HIER OM MEER UIT TE VIND OOR DIE BELASTINGVOORDEEL.

Ons N1 Reklame Bord

20 000mm x 5000mm Billboard_Studietrust_Junie 2023_4-01

Ons Artikels oor Trusts

Maak 'n donasie aan die studietrust by:

Bankbesonderhede vir EFT's

Die Helpende Hand Studie Trust (IT 3970/2001 (T)) is ‘n geregistreerde Openbare Weldaadsorganisasie (OWO) met Reg No. 93000 6586.

Ons bankbesonderhede as volg:

Die Helpende Hand Studietrust
Bank: FNB
Rek No: 62331447541
Takkode: 261550
Verwysing: Besigheidsnaam/naam&van
Swift Kode: FIRNZAJJ
sfs-1-e1658830901284
Scroll to Top