15 JAAR

Die hoop vir 'n toekoms

15 Jaar van Studente, Donateurs en Dankbaarheid.

By die Helpende Hand Studietrust is ons bevoorreg om vir 15 jaar lank 'n verskil te maak in die lewens van studente.  Dit is alles moontlik deur ons donateurs se ondersteuning.

Ons vier die sukses van al die studente wat ons in die verlede gehelp het en ook in die toekoms nog gaan help.Hier by die Studietrust word hoop herleef en drome weer bewaarheid.

Saam vier ons 15 jaar van liefde, omgee en geleenthede. Welkom by Helpende Hand, waar ons saam 'n verskil maak.

Ons Reklame Bord op die M10, Pretoria

Billboard

Maroela Media Artikel

Scroll to Top