150km oor 3 Maande (1 Junie - 31 Augustus 2025)
Hoe dit werk:
Sluit aan op die Klap 'n Toon webwerf en kry toegang tot die Strava Klub
Hardloop of stap 150km tussen 1 Junie en 31 Augustus 2025
Log jou vordering op die Strava toep
"Klap 'n Toon" moet ingesluit wees in die titel van elke oefening
Hou moed tot 31 Augustus en voltooi die 150km en ontvang 'n spesiale Klap 'n Toon sportkous
Waarom moet jy inskryf:
Alle fondse gaan na projekte en inisiatiewe van die Helpende Hand Studietrust se Gemeenskapstudiefondse
Klap 'n Toon inskrywings
"*" indicates required fields