Maak jou erflating ‘n blywende erfenis
Elkeen van ons het die vermoë om ‘n verskil te maak op een of ander wyse. Een van die maniere waarop ons dit kan doen, is deur ons erflatings of testamentêre bemakings. Deur jou erflating so te gebruik om behoeftige Afrikaanse studente te ondersteun, kan jy ‘n erfenis skep wat voortduur vir soveel verdere generasies. […]
Maak jou erflating ‘n blywende erfenis Read More »