Borg ‘n behoeftige student

BORG-'N-BEHOEFTIGE-STUDENT

BORG-'N-BEHOEFTIGE-STUDENT

Hierdie projek het ten doel om behoeftige en verdienstelike Afrikaanse jongmense wat wil studeer se studies moontlik te maak deur rentevrye studielenings.

Die nood onder behoeftige Afrikaanse jongmense is groot en onafhanklike navorsing wat deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gedoen is, het getoon dat slegs 27% van Afrikaanse jongmense universiteit toe gaan. Dit beteken dat bykans 73% van Afrikaanse jongmense nooit 'n universiteitskwalifikasie sal verwerf nie.Ons is egter nie hulpeloos nie en daarom het ons hard gewerk om  reeds R238 miljoen oor die laaste 11 jaar aan 6300 behoeftige studente se tersiêre studies te spandeer.

Jou bydrae om 'n behoeftige student te help borg (geheel/gedeeltelik) kan 'n groot verskil maak. Vul die vorm hieronder, of stuur 'n e-pos na [email protected] om betrokke te raak.

Oops! We could not locate your form.

PayPal (Internasionaal)

Scroll to Top